LAERSKOOL ALTONA PRIMARY
hoër
Mission / Missie
In co-operation with the parents as an extension of the parental home, to develop each learner to his/her maximum potential, so that they become responsible members of society.
Om as verlengstuk van die ouerhuis saam met die ouers, elke leerder maksimaal te ontwikkel tot 'n volwaardige lid van die samelewing.
Om as verlengstuk van die ouerhuis saam met die ouers, elke leerder maksimaal te ontwikkel tot 'n volwaardige lid van die samelewing.
Values / Waardes
Respect / Respek
Honesty / Eerlikheid
Thoughtfulness / Bedagsaamheid
Responsibility / Verantwoordelikheid
Goodness / Goedheid
Caring / Omgee
Compassion / Deernis
Fairness / Regverdigheid
Trust / Vertroue
Motto / Leuse
Excelsior: Higher and higher / Hoër en hoër
Excelsior: Higher and higher / Hoër en hoër
"Education is the most
powerful weapon which you can
use to change the
world." Nelson Mandela.
Welcome / Welkom
I would like to extend a hearty word of welcome to all prospective parents and learners of Altona Primary School. May your alliance with this school bring you joy and may you always strive to build onto that which our predecessors already have established. We believe that in our task of educating learners, everything should revolve around our faith in God. We therefore strive to enforce Christian morals, values and standards in our learners. The school and parental home must join hands and together build a future for our children who form the most important component of this institution.
Baie welkom aan alle voornemende ouers en leerlinge van Laerskool Altona. Mag u baie vreugde put uit u verbintenis met die skool en saam bou aan dit wat reeds deur ons voorgangers daargestel is. Die onderwysers, ouers en leerders streef daarna om die trotse etos en tradisie wat reeds by die skool gevestig is, verder uit te bou. In ons opvoedingstaak glo ons dat geloof in God die spil is waarom alles draai. Daarom streef ons daarna om Christelike sedes, normes en waardes te alle tye by ons leerders in te skerp. Die skool en ouerhuis moet hande vat en saam bou aan die toekoms van ons kinders wat die belangrikste komponent van hierdie instansie is.
B. Duminy
Principal / Skoolhoof

School Times / Skooltye
GR. R 07:55 - 13:15
GR. 1-2 07:55 - 13:55
GR. 3 07:55 - 13:45
GR. 4-7 07:55 - 14:05
Sport 14:05 - 14:45
GR. 1-2 07:55 - 13:55
GR. 3 07:55 - 13:45
GR. 4-7 07:55 - 14:05
Sport 14:05 - 14:45