LAERSKOOL ALTONA PRIMARY
Academics
Academics form a very important part of a child's education. We strive towards a well-planned, effective and successful academic program. The CAPS ( Curriculum Assessment Policy Statement) is prescribed by the Department of Education. The teachers put in a lot of effort to present their lessons in an interesting way by using different learning resources and digital technology. Learners with learning disabilities are supported by offering didactical classes. Altona has good qualified remedial teachers who love what they were called to do. Recognition lies close to our heart and it is our duty to make every child feel worthy no matter their circumstances or background. The school has a close relationship with therapists and psychologists who support our parents and learners. We build on values and strive to develop our learners to their maximum potential.
Akademie
Akademie is die basis van 'n kind se opvoeding. Ons streef daarna om 'n goed georganiseerde, doeltreffende en suksesvolle akademiese program aan te bied. Hierdie program is die voorgeskrewe KABS (Kurrikulum Assessering Beleid en Standaarde) deur die Departement van Onderwys. Die opvoeders doen baie moeite om lesse interessant aan te bied deur gebruik te maak van verskillende hulpmiddels en digitale tegnologie. Daar word didaktiese klasse aangebied om leerders met leerbehoeftes te ondersteun. Altona beskik oor uiters goeie remediërende onderwysers wat hul taak met omgee en liefde doen verrig. Erkenning lê ons na aan die hart en daarom is dit ons plig om elke kind waardig te laat voel ten spyte van omstandighede en agtergrond. Die skool het 'n nou verhouding met terapeute en sielkundiges wat ouers en leerders bystaan en die skool se leerders goedgesind is. Ons bou op waardes en streef daarna om ons leerders maksimaal te ontwikkel.